Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Freek Robinson se nasionale orde teruggetrek

24 April 2023

Die veteraanjoernalis en televisiepersoonlikheid Freek Robinson sê hy is teleurgesteld nadat daar gister aangekondig is dat hy nie meer ‘n nasionale orde gaan ontvang nie.

Hy sou Vrydag die orde silwer vir sy bydrae tot die joernalistiek ontvang het.

Robinson sê dat hy in ‘n e-posboodskap ingelig is dat die nasionale orde toekenning aan drie individue, insluitende Robinson teruggetrek is. Die ander twee is die rolprentvervaardiger, digter en vervaardiger, Duma Ndlovu en die motiveringspreker, Mike Horn.

Geen rede is verskaf vir die besluit nie, en die presidensie sê hy sal dit ook nie bespreek nie.

Daar is slegs gesê dat die presidensie besware ontvang het oor van die benoemings.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende