Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Franse regering bekommerd oor toename in bedluise

4 Oktober 2023

In Frankryk gaan die regering krisisvergaderings hou oor die skielike toename in bedluise in die land.

Daar word selfs wetgewing oorweeg om die bedluis krisis in Frankryk die hoof te bied.

Bedluise is die afgelope weke in al meer plekke in Frankryk opgemerk, onder meer in treine, teaters en die Charles de Gaulle lughawe in Parys. Dit is veral in Parys waar mense bekommerd is.

Volgens skattings is daar bedluise in 10% van alle Franse huishoudings.

Die regering wil vasstel hoe groot die bedluis probleem is, maar wil ook inwoners beskerm teen plaagbeheer maatskappye, wat die krisis misbruik om munt te slaan uit desperate Franse. Daar is volgens berigte ook kommer oor die 2024 Olimpiese spele wat volgende jaar in Frankryk plaasvind.

Hulle vra glo tot €3000 (R60 800) per huishouding, om die bedluise uit te roei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende