Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Franse Ope ook dalk van die baan vir Novak Djokovic

17 Januarie 2022

Frankryk se departement van sport het vroeër vandag in ‘n verklaring gesê dat die Serwiese tennisspeler, Novak Djokovic moontlik ook nie in die Franse Ope sal kan deelneem indien hy nie teen Covid-19 ingeënt is nie.

Djokovic het ‘n kort ruk gelede in Serbië geland nadat die Australiese regering sy visum twee keer gekanselleer het. Dit kom nadat Djokovic vroeër in Januarie na Australië gereis het nadat hy mediese kwytskelding gegee is. Die regering meen egter dat hy nie aan hulle vereistes voldoen het nie.

LEES OOK: NOVAK DJOKOVIC SE VISUM GEKANSELLEER

Hy sou sy 21ste Grand Slam titel by die Australiese Ope verdedig, wat vandag begin het.

Frankryk se nuwe wetgewing oor ‘n entstofpas is gister in die parlement goedgekeur. Volgens dié entstofpas mag mense, wat nie teen die virus ingeënt is nie, nie openbare plekke soos teaters en restaurante binnegaan nie.

Die land se departement van sport sê daar sal geen uitsonderings op die nuwe wetgewing wees nie. Die Franse Ope-tennistoernooi begin op 22 Mei 2022.

https://twitter.com/Daily_Express/status/1483048707469852678

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende