Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Frankryk plaas verbod op “biefstuk” en “wors” benaming vir vegatariese produkte

1 Julie 2022

Vervaardigers van groente alternatiewe vir vleis-produkte in Frankryk sal volgens ‘n amptelike verordening nie meer hul produkte as biefstukke of wors kan etiketteer nie.  

Dié verbod tree in Oktober vanjaar in werking. 

Frankryk sal nou die eerste land in die Europese Unie word waar vegetariese produkte nie meer ‘n naam van ‘n vleisproduk mag dra nie. Volgens plaaslike owerhede kan groente-produkte nie bief of vis genoem word nie, omdat dit nie van diere afkomstig is nie.

DIE regulasie geld slegs vir vegatariese produkte wat in Frankryk vervaardig is. Die land se burgerregtegroep, FNSEA sê dit is egter nie goed genoeg om die verbod slegs op plaaslike produkte te plaas nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende