Fikile Mbalula kyk na moontlikheid van sneltrein


Luister nou

Volgende

Fikile Mbalula kyk na moontlikheid van sneltrein

25 Augustus 2021

Die minister van vervoer, Fikile Mbalula sê die regering is besig met ‘n lewensvatbaarheidstudie na ‘n hoë-spoed trein tussen Johannesburg en Pretoria in Gauteng en Durban in KwaZulu-Natal.

Mbalula het aan die parlementêre komitee oor vervoer gesê dat die beoogde sneltrein passasiers sowel as vrag sal dra.

Volgens die minister is die regering bowenal besig om sy beleid oor spoorvrag te hersien en dat daar ‘n witskrif hieroor in wording is.

Mbalula het gewaarsku dat verlede maand se opstand in dié twee provinsies langtermyn skade aan die vragvervoer-industrie aangerig het en dat daar weggedoen moet word van afhanklikheid van die N3 af.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Fikile Mbalula kyk na moontlikheid van sneltrein


Luister nou

Volgende