Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Fase 5-beurtkrag noodgedwonge ingestel

24 Julie 2023

Beurtkrag is om 14:00 vanmiddag na fase 5 verhoog.

Luidens ‘n verklaring van Eskom was hulle genoodsaak om die beurtkragfase te verhoog ná verskeie opwekkingseenhede nie betyds terug op die kragnetwerk gevoeg kon word nie. 

Verder het daar ook vyf opwekkingseenhede deur die loop van die dag onklaar geraak. 

Fase 5-beurtkrag sal nou tot môreoggend om 05:00 toegepas word. Daarna sal fase 4-beurtkrag tot verdere kennisgewing geld.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende