Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Fase 4-beurtkrag geld die naweek

1 Julie 2022

Eskom sal die naweek voortgaan om fase 4-beurtkrag in te stel.

Die kragvoorsiener sê die kragopwekkingskrisis het nie verbeter nie, en dat hy dus nodig het om fase 4 beurtkrag in te stel, van 07:00 die oggend tot en met middernag. Fase 2-beurtkrag sal van middernag tot 05:00 die oggend ingestel word.

Dit geld vir Saterdag en Sondag.

Vanmiddag sal fase 6-beurtkrag ingestel word van 16:00 tot 22:00 vanaand.

Eskom se uitvoerende hoof Andre de Ruyter sê die onwettige staking van die week het tot gevolg dat die beurtkrag met ten minste drie fases verhoog moes word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende