Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Fase 3-beurtkrag geld om 17:00

17 Mei 2022

Eskom beplan steeds om teen 17:00 vanmiddag fase-3 beurtkrag in te stel – hoewel dit steeds op kort kennisgewing kan verander indien daar nog kragopwekkingseenhede onklaar raak voor dan.

As alles volgens plan verloop sal daar fase-2 beurtkrag vir die res van die week geld – van 17:00 smiddae tot 22:00 saans.

Die kragverskaffer het vanoggend aangedui dat daar niks noemenswaardigs aan sy vooruitsigte verander het nie en dat hy dit nie nodig ag om ‘n mediakonferensie te hou of ‘n aanvullende verklaring uit te reik nie.

Die opwekkingseenheid wat by die Kusile-kragstasie onklaar geraak het wat gister tot fase-4 beurtkrag aanleiding gegee het, is weer in bedryf gestel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende