My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Fase 2 van die regering se inentingsveldtog skop vandag af

17 Mei 2021

Die regering begin vandag amptelik met fase 2 van die Covid-19 inentingsveldtog.

Volgens die minister van gesondheid Zweli Mkhize is 4,288 Suid Afrikaners ouer as 60 jaar per SMS gevra om vandag aan te meld om die inenting te ontvang.

https://twitter.com/HealthZA/status/1394033312554004488

Altesame 87 persele sal vandag in bedryf kom en die doelwit is om 5 miljoen senior burgers teen einde Julie in te ent, onderhewig aan hoeveel entstof beskikbaar is.

Volgens Mkhize sal die sowat 700 000 gesondheidswerkers wat nog nie ingeënt is nie, in ’n parallelle proses ingeënt word nadat die Sisonke-studie met die entstof van Johnson & Johnson afgehandel is.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende