Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

“Facebook-verkragter” se voormalige prokureur verskyn in die hof

27 Junie 2023

‘n Voormalige regsverteenwoordiger van die veroordeelde moordenaar en verkragter, Thabo Bester verskyn vandag in die Bloemfonteinse-landdroshof. 

Advokaat Jeremiah Pela word van bedrog en korrupsie aangekla in verband met ‘n sekuriteitstender by ‘n tegniese-kollege in die Vrystaat in 2017.

Pela en die prokureur Tsireledzo Ndou het hulself verlede week van Bester se saak onttrek weens die strafregtelike aanklagte teen hulle. Ndou staan tereg op aanklagte van poging tot verkragting en aanranding.

Die saak is op die hofrol geplaas tot Vrydag, 30 Junie.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende