Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

“Facebook verkragter” ontsnap as “tronkbewaarder”

30 Maart 2023

Die sogenaamde Facebook verkragter, Thabo Bester het verlede jaar uit die Mangaung Korrektiewe Sentrum in Bloemfontein ontsnap, vermom as ‘n tronkbewaarder.

Dit is van die bewerings wat gemaak word deur voormalige selmaats van Bester. Hy is in 2012 tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis nadat hy vroue op Facebook gelok het, hulle beroof en verkrag het. Minstens een vrou is vermoor.

Bester is steeds op vrye voet, na dit aan die lig gekom het dat hy sy eie dood in die gevangenis nagemaak het.

Volgens berigte is die ligaam wat in sy sel gevind is, dié van ’n straatkind wat vermoor is en wat in ’n houtkis na die tronk gebring is.

Bester is glo die dag waarop hy homself skynbaar aan die brand gesteek het, na ‘n ander vleuel van die gevangenis geneem, vanwaar hy toe ontsnap het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig