Estina-saak tot volgende jaar uitgestel


Luister nou

Volgende

Estina-saak tot volgende jaar uitgestel

2 November 2022

Die Estina korrupsie- en bedrogsaak – ter waarde van bykans R280-miljoen – is tot 25 Januarie volgende jaar uitgestel.

Tydens die voormalige minister, Mosebenzi Zwane se verskyning vandag in die Bloemfonteinse streekshof is die saak nie net uitgestel nie, maar ook na die hooggeregshof in dié stad oorgeplaas.

Zwane – wat op borgtog van R10 000 uit is – het vlugtig saam met sy medebeskuldigdes in die hof verskyn.

In September het die voormalige minister aangedui dat hy onskuldig gaan pleit en dat hy sy naam in ere sal herstel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

Estina-saak tot volgende jaar uitgestel


Luister nou

Volgende