My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Eskom waarsku oor nog moontlike beurtkrag

25 Julie 2022

Eskom waarsku dat beurtkrag weer ingestel kan word nadat 2000 Megawatt se opwekkingsvermoë verlore gegaan het.

Die party se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha sê die opwekkingsvermoë het oornag verlore geraak weens tegniese foute by die Kriel kragstasie in Mpumalanga. Hy sê die foute kan voorlopig toegeskryf word aan mistigheid en meen die voorval word ondersoek.

Mantshantsha sê die kragvoorsiener verwag dat ander kragstasies deur die loop van die dag by die kragnetwerk gevoeg sal word, maar meen dit kan nog ‘n ruk neem voordat die kragstasie sy volle opwekkingsvermoë bereik.

Volgens hom sal beurtkrag as ‘n heel laaste opsie ingesluit word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende