Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag


Luister nou

Volgende

Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag

7 Oktober 2021

Eskom het ‘n beroep op kragverbruikers gedoen om krag spaarsaam te gebruik omdat beurtkrag moontlik ingestel kan word indien die kragnetwerk steeds onder druk bly. 

Dit nadat twee kragopwekkingseenhede onklaer geraak het. Die kragvoorsiener waarsku dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word. 

Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha sê hoewel talle kragopwekkingseenhede weer binnekort herstel kan word, doen hulle steeds ‘n beroep op mense om krag spaarsaam te gebruik. 

Beurtkrag is op 22 Julie vanjaar laas ingestel.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag


Luister nou

Volgende