Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag vandag

25 Mei 2021

Die kragvoorsiener, Eskom het ‘n beroep op sy kragverbruikers gedoen om krag spaarsaam te gebruik in ‘n poging om die kragnetwerk te stabiliseer.

Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantsantsha sê in ‘n verklaring daar is ‘n “groot kans” dat beurtkrag vandag tussen 17:00 en 22:00 ingestel sal moet word indien die kragnetwerk nie dringend verbeter nie.

Dit blyk asof die kragverbruik tans landswyd baie hoog is. Hy meen die situasie het nog verder versleg weens nog steenkoolkragstasies, wat se opwekkingseenhede vandag en gister onklaar geraak het.

Volgens Mantsantsha sal enige verdere probleme dalk beteken dat fase 1- of selfs fase 2-beurtkrag in die komende dae toegepas sal moet word.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende