Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Luister: Eskom vandag 100 jaar oud

1 Maart 2023

Eskom is vandag 100 jaar oud.

Die vinnige groei van Johannesburg weens die ontdekking van Goud het daartoe gelei dat dié stad die eerste stad in Suid-Afrika geword het, wat ‘n elektrisiteitsnetwerkstelsel, wat deur stoom gedryf is, ontwikkel het.

Eskom se eerste logo.

In April 1922 is die wet op elektrisiteit goedgekeur wat die grondslag gelê het vir ‘n kragopwekkings-sektor in Suid-Afrika. Een van die skrywers van die wetgewing was ‘n navorser, dr Hendrik Johannes van der Bijl.

Hy het geglo dat ‘n sentrale kragvoorsiener op die been gebring moet word. Op 6 Maart 1923 is die vestiging van die Elektrisiteitsvoorsieningskommissie (ESCOM) in die Staatskoerant gepubliseer, alhoewel dit reeds op 1 Maart 1923 in werking getree het.

Van der Bijl.

Van der Bijl was ook die eerste voorsitter van ESCOM. Die kragvoorsiener se eerste kantoor was in die Hofman-gebou in Johannesburg. In 1924 is bedrywighede na Electricity House in 82 Marshall-straat in Johannesburg verskuif. Die hoof doel van Escom in daardie jare was om krag te voorsien aan spoorlyne.

Die kravoorsiener het ook toe reeds begin om kragstasies te beplan in Kaapstad, Durban, Sabie en Witbank.

Die eerste steenkool kragstasies is in 1925 in Witbank en Colenso in gebruik geneem.

Colenso,

James Kemp het met die onafhanklike energiekenner, Corneels Schabort gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende