“Eskom se optrede wil regering omver werp” sê Mantanshe


Luister nou

Volgende

“Eskom se optrede wil regering omver werp” sê Mantanshe

8 Desember

Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe sê Eskom se optrede dien tans as opstokery om die regering omver te werp.

Dié uitsprake kom te midde van fase 6-beurtkrag wat daartoe lei dat besighede en huishoudings tot tien ure per dag sonder elektrisiteit moet klaarkom.

Manatshe sê Eskom beskik oor die vermoë om 48 000 megaWatt elektrisiteit op te wek, maar wek deesdae net nagenoeg 26 000 megaWatt op.

Hy sê die kragverskaffer moet harder daaraan werk om dié verskil te laat krimp.

Mantashe voer ook aan dat beurtkrag tot die ondergang van enige regering in die wêreld kan lei, en omdat Eskom – volgens hom – nie aandag skenk aan die probleem van beurtkrag nie, is hy aktief besig om hom te beywer om die regering omver te werp.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

“Eskom se optrede wil regering omver werp” sê Mantanshe


Luister nou

Volgende