Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Eskom sê kragnetwerk bly onder druk

2 Junie 2022

Eskom sê hoewel daar nie vandag beurtkrag in die vooruitsig gestel word nie, bly die kragnetwerk onder druk en kan beurtkrag wel op kort kennisgewing ingestel word.

Dit geld veral vir die spitstyd van 17:00 vanmiddag af tot om 22:00 vanaand.

Indien daar enige noemenswaardige tegniese probleme ondervind word, sal Eskom ‘n aankondiging doen in dié verband.

Daar is tans meer as 13 100 Megawatt se opwekkingsvermoë verlore weens onbeplande probleme.

Verbruikers word weereens aangeraai om elektrisiteit spaarsaam te gebruik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende