Eskom neem beheer oor Ekurhuleni se beurtkrag


Luister nou

Volgende

Eskom neem beheer oor Ekurhuleni se beurtkrag

26 Julie 2023

Eskom sal voortaan self beurtkrag in die Ekurhuleni-metro aan die Oos-Rand van Johannesburg implementeer omdat dié metro na bewering nié voldoende beurtkrag toepas nie.

Die kragvoorsiener voer in ‘n verklaring aan dat die metro versuim om substasies af te skakel, en sodoende elektrisiteitslading te verminder. Eskom meen ingevolge die nasionale beurtkrag-skedule “weier die metro om die wettige skedule te volg.”

Volgens Eskom se woordvoerder, Zweli Dlamini wil die metro met hulle onderhandel weens die belangrike nywerhede in die metro.

Volgens die metro moet die krag egter in fases afgeskakel word weens die sukkelende kragnetwerk.

Ek sluit nou telefonies aan by die VF Plus-raadslid in die Ekurhuleni-metroraad, Jean Kriek.

https://twitter.com/Eskom_SA/status/1684089561763176448
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Distribution,Electric,Substation,With,Power,Lines,And,Transformers,,At,Sunset.

Eskom sê hy sal krag kan opwek te midde van yskoue weerstoestande

Police,Lights

Soektog na vermiste vliegtuig en drie insittendes begin

moira

Vermiste atleet gevind nadat sy die Comrades-marathon voltooi

NWU

Kill the Boer by NWU gesing

President-Edgar-Lungu

Voormalige president van Zambië oorlede

Ander Nuus Artikels

Police,Lights
Opvolg: Vermiste vliegtuig gevind
TSHWANE2
VF Plus dien Paia-aansoek in oor Tshwane-eiendomswaardasierol
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Rondskuif van Afrikaanse SAUK TV-nuus lyk desperaat, maar ondeurdag”
Distribution,Electric,Substation,With,Power,Lines,And,Transformers,,At,Sunset.
Eskom sê hy sal krag kan opwek te midde van yskoue weerstoestande
Police,Lights
Soektog na vermiste vliegtuig en drie insittendes begin

Eskom neem beheer oor Ekurhuleni se beurtkrag


Luister nou

Volgende