Eskom-gebou se krag gesny weens wanbetaling


Luister nou

Volgende

Eskom-gebou se krag gesny weens wanbetaling

20 Mei 2022

Die Nelson Mandelabaai-metroraad het die elektrisiteitstoevoer van ‘n gebou in Port Elizabeth – wat deur Eskom gehuur word – afgesny weens wanbetaling.

Eskom huur die Old Mutual-gebou om dit as kantoorspasie vir sy transmissie-afdeling te gebruik.

Daar is glo ‘n opgehoopte rekening aan die metroraad betaalbaar wat reeds meer as R600 000 beloop. 

Die munisipale woordvoerder, Mtubanzi Mniki, het bevestig dat die gebou se elektrisiteitstoevoer onderbreek is as deel van sy program om meer uitstaande skuld van meer as R8-miljard van verbruikers te verhaal.

Dit is nie duidelik of Eskom of die eienaar van die gebou die rekenpligtige is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Eskom-gebou se krag gesny weens wanbetaling


Luister nou

Volgende