My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Eskom dalk binnekort deel van nuwe departement

10 Januarie 2022

Eskom gaan dalk binnekort na die departement van minerale hulpbronne en energie verskuif word. 

Die nutsdiensmaatskappy vorm tans deel van die departement van openbare ondernemings onder leiding van minister Pravin Gordhan. 

Volgens president Cyril Ramaphosa is dié skuif in ooreenstemming met resolusies wat die ANC by sy afgelope nasionale konferensie geneem het. 

Ramaphosa sê dit sal egter tyd neem voordat die party se jongste beleidsbesluite in werking gestel word. 

Intussen het die DA gesê dat hulle van plan is om dié beplande skuif te beveg.

Die party se woordvoerder oor openbare ondernemings, Ghaleb Cachalia, het die besluit as irrasioneel en rampspoedig bestempel. Volgens hom kan Eskom moontlik nooit ten volle ontbondel word – ‘n stap wat die DA meen nodig is – indien dit net verskuif word nie. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende