Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

“Eskom bereik nóg ‘n beurtkrag-mylpaal”

20 November 2024

Die minister van elektrisiteit en energie, dr. Kgosientsho Ramokgopa, sê die land het nog ‘n beduidende beurtkrag-mylpaal bereik. 

Dít nadat Suid-Afrika ononderbroke kragtoevoer vir die langste tydperk in vyf jaar kon lewer. Beurtkrag is die laaste keer op 26 Maart 2024 ingestel.

Ramokgopa het die media vandag onder meer ingelig oor die finalisering van sy departement se geïntegreerde hulpbronplan.

Hy sê die netwerk vaar besonder goed en het alle verwagtinge tot dusver oortref.

Die minister het bygevoeg dat hulle sal voortgaan om fasiliteite oor die somermaande in stand te hou.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende