Ernst Roets groet die Solidariteit Beweging na 20 jaar


Luister nou

Volgende

Ernst Roets groet die Solidariteit Beweging na 20 jaar

‘n Ou bekende by die Solidariteit Beweging, Ernst Roets, het oomblikke vroeër bevestig dat hy ná 20 jaar by die organisasie gaan bedank.

 

Hy sê in ‘n verklaring dat hy oortuig is dat daar vir hom meer ruimte buite die Solidariteit Beweging is om sy roeping uit te leef en om werklik iets vir mense te beteken. “Ek glo dat ek ‘n groter bydrae buite die beweging sal kan lewer.”

 

Roets sê hy het die afgelope paar weke opnuut besef hoe “ongelooflik sy vrou, kinders, familie en nabye vriende is.”

 

Volgens hom is hy oorweldig deur ‘n gevoel van dankbaarheid. “My opgewondenheid oor die hoofstuk wat voorlê is veel groter as die hartseer met die hoofstuk wat ek afsluit.” Hy sê hy is die Solidariteit Beweging, en veral AfriForum innig dankbaar vir die geleenthede wat hy gehad het, asook die ervarings wat hy kon opdoen.

 

Hy het die leierskap van die Solidariteit Beweging alle sterkte toe gewens met die groot taak wat op hulle skouers rus.

 

 

One Response

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Ernst Roets groet die Solidariteit Beweging na 20 jaar


Luister nou

Volgende