My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Engeland hef sy Covid-19-regulasies op

27 Januarie 2022

Engeland het sy Covid-19-regulasies opgehef wat ingestel is om die Omikron-variant te probeer beperk.

Die opheffings beteken dat maskers nie meer in geslote ruimtes nodig sal wees nie en ook dat entstofpaspoorte vir eers weggepak kan word.

Die aantal positiewe Covid-19-gevalle het die afgelope twee weke skerp gedaal – en hoewel dit steeds op hoë vlakke is – het dit die afgelope paar dae sywaarts beweeg.

Die Britse regering het die sogenaamde “Plan B”-beperkings op 8 Desember verlede jaar ingestel, nadat premier Boris Johnson gewaarsku het teen ‘n dreigende vloedgolf van Omikron.

In die strate van Londen was daar steun getoon vir die opheffing van beperkings – wat aangekondig is nadat meer as 37-miljoen mense ‘n aanvullende versterkings dosis entstof toegedien is.

Die minister van gesondheid, Sajid Javid, het lof gehad vir die land se aanvullende versterkings dosis-program en sê die opheffing van die beperkings kan daaraan toegeskryf word

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende