“Energiekrisis is nie my skuld nie,” meen Mantashe


Luister nou

Volgende

“Energiekrisis is nie my skuld nie,” meen Mantashe

19 Januarie 2022

Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe hou vol dat dit nie sý skuld is dat die land tans in ‘n energiekrisis gedompel is nie.

Sy uitlating kom te midde van die feit dat daar geen nuwe opwekkingsvermoë deur staatsinstellings tot die kragnetwerk toegevoeg is sedert hy in 2019 in dié amp aangestel is nie.

Mantashe het tydens ‘n onderhoud met die media-groep, News24 weer sy standpunt beklemtoon dat die uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, en sy personeel hoogverraad pleeg deur die manier waarop die nutsmaatskappy bedryf word.

Hy het homself verdedig deur te sê dat daar projekte in die pyplyn is om ‘n bykomende 6700 megawatt opwekkingsvermoë te bekom, maar dat 3200 megawatt daarvan nie goiedgekeur kon word nie aangesien die kragrooster nie plek daarvoor het nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

“Energiekrisis is nie my skuld nie,” meen Mantashe


Luister nou

Volgende