Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Elon Musk tree terug as Trump-adviseur

Een van die VSA-president, Donald Trump se adviseurs, die miljardêr, Elon Musk sê hy tree terug uit dié rol in die regering weens frustrasie met federale burokrasie.

Musk het gereageer nadat dit vroeër dié week rugbaar geword het dat hy die gange van die Withuis gaan verruil om op sy sakebelange te fokus.

Musk was aan die hoof van die president se pogings om die staatsdiens kleiner te maak in ‘n poging om kostes te besnoei en regeringsvermorsing in te perk.

Musk se tyd in Washington is gekenmerk deur onstuimigheid en omstredenheid te midde van die grootste en vinnigste regeringsinperking van enige administrasie.

Foto: The Hindu

https://twitter.com/RapidResponse47/status/1928260498648137885

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende