Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Elon Musk se netto waarde nou meer as Suid-Afrika se BBP

12 Desember 2024

Die wêreld se rykste persoon, Elon Musk, se persoonlike welvaart het tot bo $440-miljard gestyg – wat gelykstaande aan ongeveer R7,8-duisend-miljard is.

Volgens Bloomberg se miljardêr-indeks stel dié mylpaal ‘n nuwe hoogtepunt vir persoonlike rykdom.

Die skielike sprong in Musk se welvaart kom nadat SpaceX en sy beleggers ooreengekom het om ‘n aantal binne-aandele te verhandel.

Musk se rykdom oortref nou Suid-Afrika se bruto-binnelandse produk – wat in 2023 deur die Wêreldbank op byna $380-miljard geraam is. Musk is in Pretoria gebore.

Bloomberg se top-10-lys van die rykste mense ter wêreld:

  1. Elon Musk – $447-billion
  2. Jeff Bezos – $249-billion
  3. Mark Zuckerberg – $224-billion
  4. Larry Ellison – $199-billion
  5. Bernard Arnault – $181-billion
  6. Larry Page – $174-billion
  7. Bill Gates – $165-billion
  8. Sergey Brinn – $163-billion
  9. Steve Ballmer – $155-billion
  10. Warren Buffet – $144-billion

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende