Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

“Ellisras moet tot rampgebied verklaar word ná brande”

4 Oktober 2023

Die VF Plus het ‘n dringende skrywe aan die premier van Limpopo, Stan Mathabatha gerig waarin die party eis dat Ellisras/ Lephalale en omliggende dele tot ‘n rampgebied verklaar word te midde van wehol veldbrande.

Volgens die VF Plus se provinsiale leier in Limpopo, Marcelle Maritz is duisende hektaar verwoes sedert die brand op 25 September uitgebreek het. Ook natuurreservate en plase in die Lephalale / Ellisras-gebied is verwoes.

Die VF Plus-raadslid in die gebied, Hendrik Venter het tydens besoeke aan plaaslike boere gevind dat grootskaalse verlies aangerig is, en dat weiding, waterpype, wil en vee geraak is. 

Die Rampbestuurswet gee aan die premier die bevoegdheid om ʼn provinsie tot rampgebied te verklaar sodat provinsiale hulpbronne beskikbaar gestel kan word om diegene wat geraak is, by te staan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende