Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

“Elke huishouding in SA kry dalk binnekort 10 GB se gratis data,” belowe minister

16 Februarie 2022

Die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, Khumbudzo Ntshavheni sê elke huishouding in Suid-Afrika sal 10 giga-greep (10 GB) se data ontvang omdat toegang tot die internet almal se reg is. 

Ntshavheni het dié aankondiging gistermiddag in haar debat op die staatsrede gemaak. Volgens haar sal alle huishoudings – ryk of arm – toegang tot die gratis data hê en meen haar departement is hard aan die werk om dié plan ‘n werklikheid te maak. 

Sy sê toegang tot internet het ‘n basiese nutsdiens geword – net soos water en elektrisiteit in elke huis. 

Volgens Ntshavheni beoog hulle om dié plan in die 2023/ 2024-boekjaar in werking te stel. 

https://twitter.com/ParliamentofRSA/status/1493620815493046278

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Julius-Malema6

“Trump wil G20-beraad misloop omdat hy homself verneder het met tariefverhogings,” meen Malema

490718493_966830712291039_3031033673762599941_n

Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort

490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n

Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind

Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher

Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af

Red mark on the calendar at January 2025

Ekstra skoolvakansie op pad weens nasionale vakansiedae

Ander Nuus Artikels

mcebisi-jonas-1500-800
Mcebisi Jonas aangestel as Ramaphosa se gesant na Amerika
Synthetic nicotine concept. Various disposable electronic cigarettes. modern alternative smoking, vaping and nicotine. Close up
Studie: Tieners toon al hoe meer ‘n afhanklikheid van damptoestelle
GoWjNLwWkAATPA2
Lugmag soek sy vliegtuigdeur
Julius-Malema6
“Trump wil G20-beraad misloop omdat hy homself verneder het met tariefverhogings,” meen Malema
490718493_966830712291039_3031033673762599941_n
Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende