6 Desember 2022
Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die derde kwartaal vanjaar met 1,6% gegroei vanaf die tweede kwartaal.
Dít volg nadat die ekonomie in die tweede kwartaal met 0,7 persentasie punte ingekrimp het.
Statistiek Suid-Afrika (SSA) het vroeër vandag die bruto binnelandse produk van dié kwartaal bekend gemaak.
Die 1,6% groei van dié kwartaal is die meeste ekonomiese groei nog vanjaar. Die reële waarde van die ekonomie staan nou op R 1 161-miljard.
[Live] Gross Domestic Product figures for Q3:2022 shows that the #economy rallied in the third quarter, expanding by 1,6%. Join #StatsSA on @Newzroom405 at 12h00 as we unpack the latest #GDP figures.
— Stats SA (@StatsSA) December 6, 2022
More here: https://t.co/PdY4Nyu69N pic.twitter.com/NyKxICvZWL