My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Egpaar dood nadat nat wasgoed op kragaansluiting gehang is

30 November 2021

‘n Egpaar van Port-Elizabeth is dood nadat hulle glo hulle nat wasgoed oor ‘n onwettige kragaansluiting gehang het.

Die polisie se kaptein Gerda Swart sê die polisie op Kwazakele het met ‘n geregtelike doodondersoek begin.

‘n Voorlopige ondersoek dui daarop dat die egpaar in die donker hulle wasgoed oor die kragdraad gehang het wat aan ‘n munisipale kragpaal gekoppel was.

‘n Buurman het gille gehoor en ondersoek ingestel toe hy op die oorlede egpaar afgekom het.

Swart het ‘n beroep op die publiek gedoen om hulle daarvan te weerhou om onwettige aansluitings te maak aangesien dit tot lewensverlies kan lei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende