EFF wil universiteit tot stilstand dwing oor SR-verkiesing


Luister nou

Volgende

EFF wil universiteit tot stilstand dwing oor SR-verkiesing

14 September 2023

Die EFF sê hy gaan binnekort reël om die Universiteit van Pretoria (UP) tot ‘n stilstand te dwing.

Dit volg na die universiteit se Onafhanklike Moniteringsraad besluit het om al agt verteenwoordigers van die EFF te diskwalifiseer, wat deelgeneem het aan die onlangse studente verkiesings.

Hulle is almal verkies tot die agt beskikbare posisies op die studenteraad.

Die EFF sê die optrede is onwettig, en hulle sal dit in die hof betwis.

Die party beskuldig die Universiteit daarvan dat hy sy voorkeur kandidate in die posisies wil plaas.

Die UP se woordvoerder, Rikus Delport sê die universiteit se bestuur moet nog eers die EFF se verslag verwerk voordat hulle kommentaar sal lewer.

https://twitter.com/Melanin_Mmaps/status/1699905183990366275
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

EFF wil universiteit tot stilstand dwing oor SR-verkiesing


Luister nou

Volgende