Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

EFF se sekretaris-generaal skuldig bevind aan aanranding

12 April 2024

Die sekretaris-generaal van die EFF, Marshall Dlamini, is daaraan skuldig bevind dat hy in 2019 ‘n lid van die polisie aangerand het.

Die voorval in 2019.

Hy is daarvan aangekla dat hy adjudant-offisier Johan Carstens se bril van sy gesig afgeklap het nadat president Cyril Ramaphosa op 7 Februarie daardie jaar sy staatsrede gelewer het.

Hy is skuldig bevind aan aanranding met die doel om ernstig te beseer en kwaadwillige saakbeskadiging en sal later gevonnis word.

Landdros Nasha Banwari het in haar uitspraak in die Kaapstad Streekshof gesê dat sy nié Dlamini se verskoning aanvaar dat hy die EFF-leier, Julius Malema teen ‘n sogenaamde sluipmoord-dreigement beskerm het nie.

Hy sal na verwagting op 31 Mei gevonnis word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende