Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

“EFF se onsuksesvolle staking is ‘n bewyse dat die party min steun het,” sê AfriForum

20 Maart 2023

Die burgerregteorganisasie, AfriForum sê, die EFF se “skouspelagtige mislukking om die land tot stilstand te dwing, wys weereens dat die party baie min steun het.”

AfriForum se woordvoerder oor gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk sê alhoewel die party hard probeer het om op sosiale media die indruk te skep dat hulle die land ontwrig het, was dit duidelik dat die meeste mense soos normaal met hul dag voortgegaan het.

Hy sê daar was wel enkele sporadiese gevalle van geweldpleging en vandalisme deur EFF-ondersteuners, maar dié gevalle was geïsoleerd.

“Vandag se mislukte poging deur die EFF om mense se lewens te ontwrig, maak dit duidelik dat die groter meerderheid van die landsburgers nie die EFF se radikale sieninge deel nie. Die party het ook gemeenskappe se gereedheid om hul gebiede te beveilig onderskat,” sê Broodryk.

Hy sê AfriForum se meer as 160 buurtwagte landwyd is reeds sedert gister op ’n gereedheidsgrondslag.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende