EFF sál ANC steun ás sy adjunk, Floyd Shivambu die minister van finansies word

Luister nou

Volgende

EFF sál ANC steun ás sy adjunk, Floyd Shivambu die minister van finansies word

5 April 2024

Die EFF leier Julius Malema sê hy sal die ANC steun na afloop van die verkiesing, mits die EFF-adjunkleier, Floyd Shivambu die volgende minister van finansies word.

Malema het gisteraand in ‘n onderhoud gesê die departement van finansies benodig iemand wat “radikaal” is. 

Hy sê die departement word tans beheer deur individue in Stellebosch, wat by anti-arm-beleide betrokke is.

Malema sê indien die ANC onder 50% van die steun kry in die komende verkiesing, sal sy party dieselfde samewerkingsooreenkoms met die ANC wil aangaan, wat tans in verskeie munisipaliteite geld.

Die EFF leier sê hy is nie obsessief daaroor om president of adjunkpresident van die land te word nie.

Die mag berus volgens hom dikwels by ministers. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

319513481_900220214320987_5607893274331118530_n

SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede

Julius-Malema6

Britse hoë kommissaris in SA sê jammer vir EFF oor visum

Charlotte

Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal beleef glo voedseltekort

LISENSIE-2

SA se enigste rybewys-drukker dalk binnekort herstel

GqNVwjBWcAANx_z

“Ons sal transformasie in hul kele afdwing,” sê minister

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV
pretoria
“Pretoria die land se veiligste stad, ‘n bewyse van ActionSA se vordering”
NDLOVU
Liggame van vermiste joernalis en sy vriendin gevind