Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

EFF: “President jok oor partye se instemming om aan regulasies te voldoen”

13 September 2021

Die EFF sê hy is nié van plan om president Cyril Ramaphosa se beperkings op openbare byeenkomste, voor die munisipale verkiesing, na te kom nie. 

President Ramaphosa het gisteraand bevestig dat die land na vlak 2 van die inperking beweeg wat beteken dat 250 mense byeenkomste binnenshuis kan bywoon. 500 mense kan funksies in die buitelig bywoon.

Die EFF sê hulle veroordeel die verlengde grendelstaat en meen hy sal nié deelneem aan verkiesingsveldtogte wat beperk word deur sogenaamde afgewaterde regulasies nie. “Die verkiesing is veronderstel om vry en regverdig gehou te word, maar dié regulasies bewys die teendeel.”

Die party sê hy sal geen Suid-Afrikaner wegwys, wat die EFF wil ondersteun omdat die regulasies bywoning beperk nie. President Ramaphosa het egter gisteraand aangevoer dat alle politieke partye ingestem het om aan die regulasies te voldoen. 

Die EFF meen die president het gejok toe hy dié stelling gemaak het omdat hul nié op die regulasies ingestem het nie. 

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende