EFF ondersteun afgedankte Tshwane-werknemers


Luister nou

Volgende

EFF ondersteun afgedankte Tshwane-werknemers

25 Augustus 2023

Die EFF in die Tshwane-metro dreig om ‘n betoging te hou ter ondersteuning van die munisipale werkers wat deur die metro-raad afgedank is.

Meer as 100 werkers van die munisipale werkers vakbond, Samwu is afgedank nadat hulle aan ‘n onwettige loonstaking deelgeneem het. Hulle eis ‘n 5,4% salarisverhoging.

Die munisipaliteit hou vol dat hy nié die salarisverhogings kan bekostig nie, maar die EFF sê die regte van die werkers word oortree. 

Samwu in Gauteng, sê intussen die Tshwane-metro het wél genoeg geld om werkers ‘n salaris verhoging toe te staan. Die vakbond se provinsiale sekretaris, Mpho Tladinyane, sê die metro speel speletjies met die benaderde posisie van die werkers.  

Hy sê die vakbond en bedingingsraad het die dienste van finansiële kenners ingeroep en daar is bevind dat die metro die R50-miljoen per maand kan bekostig om werkers salarisverhogings te betaal.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

EFF ondersteun afgedankte Tshwane-werknemers


Luister nou

Volgende