Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

EFF “moeilikheidmakers” kla hulle is die slagoffer van geslagsgebasseerde geweld

13 Junie 2022

Die parlement het bevestig dat hy ‘n klag ontvang het dat geslagsgebasseerde geweld gepleeg is tydens die verwydering van lede van die EFF verlede Donderdag en Vrydag.

In die klagte – wat deur die EFF se hoofsweep, Floyd Shivambu gelê is – vra hy dat die speaker, Nosiviwe Mapisa-Ngakula, ondersoek moet instel na die optrede van lede van die parlement se beskermingsdienste.

Lede van die EFF en die beskerminsgdienste het ook afsonderlik teen mekaar strafregtelike klagtes ingedien nadat die sittings in die Nasionale Vergadering in chaos ontaard het.

Een van die lede van die beskermingsdienste moes mediese behandeling ontvang nadat sy na bewering deur ‘n manlike lid van die EFF in die gesig geslaan is, toe sy probeer het om ‘n oproerige vroulike lid van die EFF uit die raadsaal te verwyder.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende