Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

EFF: “Ministers beantwoord nie ons vrae nie”

2 September 2024

Enkele dae nadat adjunkpresident Paul Mashatile belowe het dat die uitvoerende gesag aan die parlement aanspreeklik sal wees, kla die EFF dat ministers nie vrae beantwoord nie.

Mashatile het verlede Dinsdag die Nasionale Raad van Provinsies toegespreek in sy hoedanigheid as die leier van regeringsake.

Een van die leiers van regeringsake se take is om toe te sien dat ministers hul parlementêre pligte nakom, insluitend die beantwoording van vrae.

Die EFF het nou op Mashatile se uitsprake gereageer en sê ministers gereageer nie op vrae nie.

Volgens die EFF het dié party nagenoeg 36 skriftelike vrae – in die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies – betyds ingedien, wat nog nie deur minsiters beantwoord is nie.

Kabinetslede het as ‘n reël 10 dae om skriftelike vrae te beantwoord, maar kan vra vir ‘n verdere verlenging van nog tien dae.

Dit is nie bekend watter ministers ter sprake is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende