Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

EFF-lid sy pos as burgemeesterskomiteelid in Ekurhuleni kwyt

13 Junie 2024

Die burgemeester van Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, het die Gautengse EFF-voorsitter, Nkululeko Dunga as lid van die burgemeesterskomitee verwyder.

Dunga het die portefeulje vir finansies hanteer.

Volgens die burgemeester het hy op dié stap besluit weens ‘n aantal – soos hy dit noem – onvoorsiene wanbelynings.

Hy sê die besluit is daarop gemik om te verseker dat die jaarlikse begroting aanvaar kan word om die metroraad se voortgesette ontwikkeling en groei te kan verseker.

Intussen is die metroraad se burgemeesterskomiteelid vir stadsbeplanning en ekonomiese ontwikkeling, Nomadlozi Nkosi, aangestel om waar te neem.

Foto: The Citizen

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende