25 Mei 2022
Die EFF gou vanoggend ‘n betoging voor die Franse ambassade in Pretoria.
Die party eis dat Frankryk sy koloniale mag in Afrika prysgee, en dat hy moet ophou om in te meng in Afrika kwessies. Die EFF sê Afrika lande kan nie vordering maak, solank Frankryk steeds invloed uitoefen op die kontinent nie.
Die party het om 10:00 by die Magnolia Dal-park bymekaar gekom waarna hulle na die Franse ambassade in Melk Straat beweeg het.
Verskeie paaie rondom die ambassade in Nieuw Muckleneuk is gesluit.
https://twitter.com/EFFSouthAfrica/status/1529379931968393217
https://twitter.com/EFFSouthAfrica/status/1529375580986253314