Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

EFF beplan optog tydens begrotingsrede oor “SA se talle lenings”

22 Februarie 2022

Die EFF het in ‘n verklaring gesê dat sy lede beplan om môre ‘n samekoms in Kaapstad se middestad te hou, waar die minister van finansies, Enoch Godongwana sy begrotingsrede sal lewer. 

Volgens die EFF sal hulle met ‘n optog in Hanover straat begin waarna hulle na die stadsaal sal beweeg. Die woordvoerder van die party, Lee-Anne Matthys sê hulle eis onder meer dat die minister sy voortdurende lenings van die Wêreldbank as ook Monutêre fonds moet stopsit. 

Matthys meen toekomstige generasies sal nog vir die lenings moet pa staan. 

Die party se leier, Julius Malema sê daar is geen logiese rede waarom Suid-Afrika die lening moes aanvaar nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Ander Nuus Artikels

cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende