EFF, ander partye hou optog na OB se kantoor

Luister nou

Volgende

EFF, ander partye hou optog na OB se kantoor

9 September 2022

Verskeie opposisiepartye sal vandag ‘n optog hou na die kantoor van die Openbare Beskermer in Hatfield in Pretoria.

Die betoging sal om 09:00 by Loftus Park begin, en volgens die Tshwane-metropolisie sal hulle om 15:30 vanmiddag eers verdaag.

Verskeie paaie sal gesluit wees, insluitende Kirkness-straat, Lynnwood-weg, Jan Shoba-straat en Lunnon-weg.

Opposisiepartye eis dat die OB die Phala Phala verslag vrystel.

Van die partye wat sal deelneem aan die optog is die EFF, die IVP, die ACDP, die UDM, NFP, ATM, Cope en die PAC.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu