Eerste apokke-sterfte aangemeld


Luister nou

Volgende

Eerste apokke-sterfte aangemeld

12 Junie 2024

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla het bevestig dat daar tot dusver vyf gevalle van apokke in die land aangemeld is, en dat een persoon Maandag in ‘n hospitaal in Thembisa dood is.

Hy het vanoggend ‘n mediakonferensie gehou oor die virussiekte. Volgens hom is al vyf pasiënte mans wat geen reisgeskiedenis na ander lande het nie, wat beteken dat daar plaaslike verspreiding is.

Volgens Phaahla is pasiënte meestal mans wat seksuele kontak met ander mans het, maar vroue is ook kwesbaar, sê Phaahla. Hy het ‘n beroep op mense met simptome gedoen om so gou moontlik hulp te kry, maar daar is tans nie geregistreerde behandeling vir apokke in Suid-Afrika nie.

Volgens die minister word die moontlikheid vir entstowwe in ‘n lae dosis oorweeg.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie WGO versprei die entstowwe, wat die provinsies op hul beurt verder sal versprei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Eerste apokke-sterfte aangemeld


Luister nou

Volgende