Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Een persoon dood in Cemetery View-brand

21 September 2024

‘n Reuse brand het vroeg vanoggend by Cemetery View, die informele nedersetting agter die Woodlands inkopiesentrum in Pretoria, uitgebreek. 

Een persoon is dood.

Die burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid in die Tshwane-metro, Grandi Theunissen het aan Pretoria FM gesê dat een persoon doodgebrand het, en dat ‘n tweede persoon met ernstige brandwonde na die Steve Biko-hospitaal geneem is. 

Volgens hom het ‘n vroulike inwoner van dié nedersetting ook ‘n miskraam gehad te midde van die brand.

Theunissen sê hy was vanoggend self op die toneel, en dat al die hutte afgebrand het. Tussen 2 000 en 2 500 mense is dakloos gelaat. 

Die raadslid in daardie omgewing, Malcolm de Klerk sê die nooddienste kon sedertdien daarin slaag om die brand onder beheer te bring, maar meen die grootste gedeelte van Cemetery View is reeds verwoes. 

Foto’s: Verskaf.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende