Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Een liggaam gevind na JHB-ontploffing

20 Julie 2023

‘n Man se liggaam is vanoggend (20 Julie) onder ‘n motor gevind na die ontploffing wat gister in Lilian Ngoyi-straat – voorheen bekend as Breestraat – in die Johannesburgse middestad plaasgevind het.

Opruimingswerk sal eers in alle erns begin sodra die toneel veilig verklaar is. Die woordvoerder van die Johannesburg-nooddienste, Robert Mulaudzi sê ‘n verdere 41 mense is op die toneel behandel vir hulle beserings.

Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi het vanoggend die media toegespreek. Hy sê die hele Breestraat is gesluit omdat hulle beweging wil beperk. “Ons weet nie hoe stabiel die geboue lang die straat is nie.”

Hy sê die polisie asook lede van die metropolisie sal toegangsbeheer by die afgesperde gebied toepas terwyl die ondersoek na die ontploffing voortduur

Lesufi het inwoners se samewerking in dié verband te vra.

Hy sê Egoli Gas, Sasol en ander belanghebbendes – wat pypleidings onder dié stad se strate het – se hulp is ingeroep om te help met die ondersoek.

https://twitter.com/EgoliGas/status/1681734702816690176
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende