Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Duurder data dalk om die draai

6 April 2022

Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika, OKOSA, het nuwe konsepwysigings aan regulasies gepubliseer wat uiteindelik datapryse vir verbruikers kan opstoot.

Die wysigings het betrekking op OKOSA se eindgebruiker- en intekenaardienshandves-regulasies.

Die reguleerder stel voor dat selfoonoperateurs gedwing word om databondels vir ‘n minimum van ses maande te laat oorloop.

Dit sal ook geld vir SMS- en stembondels, behalwe vir promosiepakkette.

Volgens ontleders sal dié stap daartoe lei dat netwerkoperateurs waarskynlik hulle pryse gaan verhoog om op te maak vir toekomstige verliese weens minder data-verkope

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende