Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

Duurder brandstof dalk op die horison

17 Januarie 2024

Motoriste kan moontlik verwag dat brandstofpryse in Februarie met sowat R1 per liter sal styg.

95 oktaan-petrol sal na verwagting 86-sent duurder wees, diesel kan tot R1,07 per liter duurder wees, en paraffien kan met 92-sent per liter styg.  

Die verwagte styging is deels te wyte aan duurder internasionale brandstofpryse en ‘n swak rand.

Die verhoging sal nie net motoriste raak nie, maar sal ook die hele ekonomie beïnvloed, aangesien stygende dieselpryse die koste van vervoer, landbouproduksie en ander produkte in die waardeketting verhoog.

Indien die prysverhogings aanhou, sal dit die grootste styging wees sedert Maart van verlede jaar.

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal intussen moontlik ‘n derde rentekoersverlaging sedert September op die 30ste Januarie aankondig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende