Duitse toeris in Mpumalanga doodgeskiet


Luister nou

Volgende

Duitse toeris in Mpumalanga doodgeskiet

4 Oktober 2022

‘n Duitse toeris is gistermiddag naby Witrivier in Mpumalanga doodgeskiet.

Volgens die polisie was vier Duitse toeriste onderweg na die Mdluli Safari Lodge naby die Krugerwildtuin se Numbi-hek toe hulle deur drie gewapende mans in ’n Volkswagen Caddy voorgekeer is.

Die bestuurder van die voertuig, is in die bolyf geskiet toe hy geweier het om die deure van die voertuig oop te sluit.

Die aanvallers het van die toneel weggejaag sonder om iets te neem.

Die polisie ondersoek ‘n saak van moord, en nog niemand is in hegtenis geneem nie

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Duitse toeris in Mpumalanga doodgeskiet


Luister nou

Volgende