Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Duitse man laat hom 90 keer teen Covid-19 inent

4 April 2022

‘n 60-jarige man van Magdeburg, in Duitsland, word deur die polisie ondersoek nadat hy hom tot soveel as 90 keer teen Covid-19 laat inent het.

Die man – wat se identiteit ingevolge Duitse wetgewing nie bekend gemaak is nie – het dit gedoen sodat hy unieke entstofnommers kon bekom om aan mense te verkoop wat hulle nie teen die virus wou laat inent nie.

Hoewel die verdagte nie in hegtenis geneem is nie, het die polisie met ‘n ondersoek van bedrog begin nadat tien-talle inentingskaarte in sy besit gevind is.

Hy is uitgevang nadat hy hom twee dae agter mekaar by dieselfde sentrum wou laat inent het.

Dit is tans nie bekend watse uitwerking die entstof – van verskillende vervaardigers – op die man se gesondheid het nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende